ANDRIES BOTHA skryf: Vir Die Transvaler was
Oom Gus Cluver Meneer Pretoria”. Vir Pretorianers was hy “Mnr Transvaler”.
En om te sê Oom Gus was ‘n “ware heer” is om die status te verhoog van mense wat al so bestempel is. Hy was inderdaad die oorspronklike heer. Die ander bloot