TIENIE SERFONTEIN, gewese redakteur van Die Noordelike Stem/The Northern Times, skryf in 1988: My eerste kennismaking met Die Noordelike Stem was as ’n skooldogter, 60 jaar gelede. Ons, die inwoners van die meisieskoshuis kon nie wag om die koerant – destyds die Kroonstad Times te koop nie. Prys: een pennie (1c). Die pennie moes ons om die beurt betaal, want met min
Wys tans plasings met die etiket Tienie Serfontein. Wys alle plasings

19.11.12
Ons was daar – ‘selfs toe Van Riebeeck land’
TIENIE SERFONTEIN, gewese redakteur van Die Noordelike Stem/The Northern Times, skryf in 1988: My eerste kennismaking met Die Noordelike Stem was as ’n skooldogter, 60 jaar gelede. Ons, die inwoners van die meisieskoshuis kon nie wag om die koerant – destyds die Kroonstad Times te koop nie. Prys: een pennie (1c). Die pennie moes ons om die beurt betaal, want met min
Teken in op:
Plasings (Atom)