Dankie vir die voorreg om hierdie met K'rant te deel. Dit was nou 'n heerlike "trip down memory lane".
Bo: Poen de Villiers en Estelle Oosthuizen by ‘n braaiwedstryd in 1981.
Bo: Alida du Preez.
Middel: Mariska Spoormaker.
Regs bo: Fotograaf Terence (kan nie sy van onthou nie) in die Johannesburgse Dieretuin.
Bo: Donald Koch en Aletta Pakendorf.
Regs bo: Erica Botes, Donald Koch, Estelle Oosthuizen en Alida du Preez.
Bo: Rina van Rooyen, Estelle Oosthuizen, Mariska Spoormaker, Aletta Pakendorf en Jorene.
Regs bo: Jorene (van?) by die jaareindgeselligheid in 1981.
Bo: Mariska Spoormaker en André Verster.
Regs bo: 'n Groep nuwelinge wat op 2 Januarie 1981 by Die Vaderland begin werk het. Agter is van links Alida du Preez, Lettie van Niekerk, Mariska Spoormaker, Erica Botes. Voor sit Estelle Oosthuizen.
Bo: Estelle Oosthuizen saam met die Hell’s Angels.
Bo: Marlene Miller, fotograaf.
Regs bo: Estelle Oosthuizen (links) saam met Poen de Villiers, destyds van The Citizen, en sy vrou by ‘n jaareindgeselligheid.