Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

24.12.12

Kersgroete 42 jaar gelede

K'rant het Vrydag gesluit en heropen op 2 Januarie 2013, maar kon nie nalaat om eers hierdie skets van LEN LINDEQUE te plaas nie. Dit het in November 1970 in HANEKRAAI, personeelblad van die Afrikaanse Pers Beperk, verskyn. 'n Eksemplaar hiervan het ons pas bereik.

Mooi Kersdag more vir ons lesers.


  • Die wurm links sê: "And a swinging 1971 to all!". 
  • Die kerskous regs sê: "HearHear... Jawohl!!! Chow. Si!  Oui!!! DA... Ehê! HoorHoor!!" en iets in Chinese skrif. 
  • Die spinnekop regs sê: "Verbasend hoe kosmopolitaans die A.P.B. geword het...".