Wat was die agtergrond van hierdie advertensie in
Dagbreek en Landstem? Dit is in April 1970 in
HANEKRAAI, personeelblad van APB, herdruk.
Dit dien as 'n is 'n herinnering dat K'rant nie gestaak is nie. Ons rus net 'n bietjie. Ons is Woensdag, 2 Januarie 2013, weer terug.
Maak solank reg vir 'n klomp verrassings. Moet ook nie vergeet om jou eie storie reg te kry en te stuur nie. Foto's en al.