
Terwyl julle natuurlik feestelik die somer geniet (strand, vleisbraai, ens.) is dit hier by ons in die noorde koud, nat, sneeu en ysige weersomstandighede – en in sekere dele van die land sal dit gewis 'n wit Kersfees wees.
Groetnis vanuit Gent (België) tot ons weer gesels in die nuwe jaar!
(Jan het ook ‘n bydrae oor sy Perskordae en huidige doen en late belowe, en K’rant sien uit daarna. – Red.)