Dié dollas kón 'n tikmasjien warm maak. Dis Die Vaderland se sekretaresses van 1970's.
Van links af is Jorina van der Lelie, Susan Axel en Julia Kotze. Regs voor is Corrie Perkins.
Verteenwoordigers in 'n buitekantoor was, het hul stories daagliks na hulle
deurgebel. So ook verslaggewers wat op 'n toneel was en hul berigte knap voor spertyd
op die nuusredakteur se tafel moes kry. As verslaggewers vasgebrand het met 'n woord of
om 'n sin te voltooi, het hulle dikwels gehelp. |