PIET ROOS skryf: Daardie advertensie in Kort en Goed was natuurlik C to C = Cape to Cairo-sigarette! (
lees hier) As ek reg onthou.

En, ek het nog 'n langspeelplaat van Glenda Kemp (
lees hier) wat verbied was! Daarin sing sy van hoe sy die staking in Walvisbaai opgebreek het.
(Dié plaat is onlangs teen R112 op bidorbuy.com verkoop. – Red.)