HOOFBLAD
Omtrent ons
Geskiedenis
Redaksie
In Memoriam
Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.
25.2.15
Spioenskrywer Stoffel bly klandestien
GERT BASSON
skryf: Ek verwys na die navraag na Stoffel Pienaar, skrywer van die Olaf Bouwer-spioenasiereeks, in K’rant.
Eerstens, dit is die skuilnaam van 'n veteraan-joernalis en hy wil graag anoniem bly.
Hy het my gevra om dié boodskap deur te gee: Hy wil nie met die betrokke persoon, of ander, oor sy boeke onderhandel nie.
VORIGE BERIGTE KLIK HIER
OUER BERIGTE KLIK HIER
HOOFBLAD KLIK HIER