Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

23.3.16

Die Vaderland se mooiste mevrou nou weer gekroon

Die mooie Candice Abrahams is in Oktober 2015 as Mev Suid-Afrika en nou die dag as Mev Wêreld gekroon.

Maar dis vergete dat die eerste Mev Suid-Afrika-wedstryd 46 jaar gelede deur Die Vaderland aangebied is. Dit was ‘n groot sukses.

In Junie 1970 het ‘n berig van Douglas Jones daaroor in Hanekraai, personeelblad van die Afrikaanse Pers Beperk, verskyn. K’rant het dié berig in Mei 2013 geplaas. Lees dit HIER. Twee weke later het Marietjie van Rooyen, organiseerder van die wedstryd daarop gereageer. Lees dit HIER.

Anneli Germishuysen, Mev Suid-Afrika, 1970.

Candice Abrahams, Mev Suid-Afrika, 2016.