
Om K'rant se sukses van die afgelope 19 maande te verseker, versoek ons opnuut oud-kollegas van enige afdeling by enige publikasie van die voormalige Perskor om sy/haar ervarings met ander oud-kollegas te deel. Stuur 'n epos na enige redaksielid. Hul adresse is in die kolom regs. En moenie vergeet nie: elke Maandag is fotodag.