PIET EBERSÖHN skryf: Vanjaar se saamtrek van oudwerknemers van Perskor en sy voorgangers (dis nou APB, Dagbreekpers, Voortrekkerpers, Republikeinse Pers, ens) is op
Sondag 22 Maart 2015.
Dit sal by die restaurant Forno Italiano, Westrand Retail Crossing, h/v Nic Diederichsboulevard en Hendrik Potgieterweg, Wilgeheuwel, Roodepoort, byna reg langs die restaurant wees waar ons verlede jaar vergader het.