
29.1.14
Oggendblad kry nuwe motors

28.1.14
Geloofsgenesing stu DT-sirkulasie

Sulke stil -dae sal ook vir K’rant aanbreek en daar is baie redes voor –
27.1.14
Fotodag 18: Mnr X se loopbaanverandering

![]() |
November 1971 |
Gelukkig het Bruno tot "bekering" gekom en vandag is hy 'n ware staatmaker as teemaker en donkerkamer-assistent. -- Perskorhaan, November 1971.
Daar is heelwat inligting oor Mtolo op die internet. Lees destydse hofgetuienis van Mtolo HIER.
20.1.14
Fotodag 17: Hekpyne in Empireweg
17.1.14
Perskor was g'n in Aucklandpark

Daar is rede om te glo dat min mense dit weet, maar die ou Perskor-gebou was ‘n voorstad met die naam Braamfontein-werf. Aucklandpark was sowat twee kilometer van daar af. Interessant genoeg word die naam op Google Maps en ander webwerwe net in Afrikaans aangedui – geen Braamfontein Yard nie. Moenie 'n fout maak nie, Braamfontein-werf is nie 'n nuwe naam nie. Dit bestaan al donkiejare.
16.1.14
15 Toetsfoto's uit die Baai vir vroeë Dagbreek

Hierdie storie vertel van 'n "eerste" met koerantfoto's in 1970. RAYMOND CRAGG (links), groephooffotograaf van die APB, het 'n mobiele donkerkamer in 'n omgeboude Volkswagen-kombi beman.
15.1.14
Toe 'n minister my nie 'gefaaier' kon kry

Ek was redakteur van die Afrikaanse weekblad, Die Nataller, waarvan
14.1.14
Hennie se dubbele kragskok

Ná drie jaar se kluistering in die nagkantoor is ek uiteindelik skryfkans gegee – al moes ek eers ‘n ander werksaanbod kry om die maghebbende arms sover gedraai te kry. Ek is na die sakeredaksie
13.1.14
Fotodag 16: Boet en boet?
GERHARD BURGER, voormalige sportredakteur van Die Vaderland en redakteur van Transvaler, het dié twee foto's uit sy versameling aan K'rant gestuur.
Elke Maandag is fotodag in K'rant.
Volg Gerhard na: gaan blaai deur jou foto-albums en stuur vir ons herinneringe
Elke Maandag is fotodag in K'rant.
Volg Gerhard na: gaan blaai deur jou foto-albums en stuur vir ons herinneringe
10.1.14
Afvalgeleentheid skep verleentheid
JAPIE BOSCH skryf: ‘n Misverstand tussen Marius Jooste en Martie Snyman, oud-redaktrise van Rooi Rose in die jare sewentig, oor skaapafval het amper tot konsternasie gelei.
Jooste het op ‘n dag Martie na sy kantoor laat kom en haar gevra om hom te help met die reëlings vir ‘n ete waartydens hy afval wou voorsit. Hy sê toe vir haar: “Vra sommer vir ‘daai Bosch’ om vir my 13 stelle afval te kry”.
Jooste het op ‘n dag Martie na sy kantoor laat kom en haar gevra om hom te help met die reëlings vir ‘n ete waartydens hy afval wou voorsit. Hy sê toe vir haar: “Vra sommer vir ‘daai Bosch’ om vir my 13 stelle afval te kry”.
9.1.14
Scoop wat toe nie was

Maar eendag by Die Vaderland het ek gedink my groot dag het aangebreek. Dit was in die tyd van die sogenaamde Inligtingskandaal en almal het gewag vir en bespiegel oor die Kommissie van Ondersoek, die Erasmus-Kommissie na dié
8.1.14
Asseblief! Dit WAS respektawelik

![]() |
Julie 1970 |
7.1.14
Moenie Chris en Nic vergeet nie
Stem van Doer Onder
NIC VAN OUDTSHOORN skryf: Ek het toevallig vandag K'rant op die internet raakgeloop en was aangenaam verras om name te sien uit die tyd in die vroeë jare sewentig toe ek in Kaapstad by Dagbreek en Landstem gewerk het – Herman Snyman, Tienie Fourie en Amanda Botha. Ek woon die afgelope 35 jaar in Australië.
(Nic het belowe om binnekort iets vir K’rant te skryf en ons sien uit daarna. – Red.)
(Nic het belowe om binnekort iets vir K’rant te skryf en ons sien uit daarna. – Red.)
Wat vang hulle aan?
6.1.14
Fotodag 15: Skurk Japie loop sy rieme styf

Help dat K'rant volhoubaar bly
Sedert K'rant se totstandkoming op 1 Junie 2012 (amper 20 maande terug) het ons elke weekdag 'n nuwe storie geplaas. Om dié pas vol te hou, het ons jóú storie nodig. Deel jou storie met oud-kollegas, hetsy jy 'n redaksielid, advertensiewerwer, lettersetter, sekretaresse of baas was.
3.1.14
Ons is Maandag terug

Om K'rant se sukses van die afgelope 19 maande te verseker, versoek ons opnuut oud-kollegas van enige afdeling by enige publikasie van die voormalige Perskor om sy/haar ervarings met ander oud-kollegas te deel. Stuur 'n epos na enige redaksielid. Hul adresse is in die kolom regs. En moenie vergeet nie: elke Maandag is fotodag.
Teken in op:
Plasings (Atom)