
So skakel ek mnr Van den Berg by die Buro. Ek sê ek praat van Die Vaderland en wil graag die weervoorspelling kry.
"Hoekom vra jy my?", wil hy weet. "Gister skryf julle op die voorblad van sneeu in die Laeveld. Dis iets waarvan ons nie geweet het nie."