Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

3.7.12

Toe daar nie internet was nie, was daar motorfietse

HIERDIE foto het in 1970 in Hanekraai, personeelblad van die Afrikaanse Pers Beperk (APB) verskyn.  Toe het ons nie nog nie eens gedroom van rekenaars in ons huise, internet, eposse, digitale kameras of selfone nie. Televisie het eers ses jaar later gekom.  Die manne op hul motorfietse moes toe doen wat die druk van 'n knoppie vandag doen. Dis nie bekend wie hulle is nie.

NS. Suid-Afrika het die toets op 25 Julie 1970 met 17-6 gewen en die reeks met 3-1.