Jaco Henning van Ellisras, skryf: Ek is familie van André Pienaar, wat `n skrywer by van die Perskorkoerante was. Hy het ook twee boeke geskryf, naamlik.
• In die Groot Bokskryt
• Kommisie Sakdra
![]() |
| André Pienaar |
Ek is die seun van Hylana, die jonger suster. Die ouer suster, Susan, het twee kinders en is kort na haar jongste dogter se geboorte oorlede. My niggie en neef het toe saam my grootgeword. André se jonger broer, Koos, is kort ná Susan in 'n motorongeluk oorlede. Tans is dit net my ma, Hylana, en haar broer Johan wat lewe.
Ek sal dit waardeer indien mense wat inligting oor hom het met my in verbinding sal tree by jaco.henning@murrob.com of 082/802-6036.
