LALA WAHL skryf: Toe ek vanmiddag my ou 3-lb-Mazawattee-teeblik oopmaak, wat my skoonma, Hester Malan, jare gelede met allerhande snuisterytjies daarin vir my gegee het, kom ek onder meer op dié kosbaarheid van Herman Gouws af.Harry se baie spesiale kaartjie en blomme het my wel bereik!
Op die foto onder kuier Harry (1982) by ons op Heroldsbaai.
Mis jou baie ou pel!