In my loopbaan het ek saam met van die grootste name in die joernalistiek, Afrikaans en Engels, gewerk, maar ek dink net wyle Koos van der Merwe,
Gerhard Burger enMarietjie van Rooyen sou hieraan reg kon laat geskied. Laat ek maar met 'n foto hierdie onbeskryflike ondervinding wat 'n mens nederig hou, probeer weergee.
Baie dankie vir my goue medalje. Jessica Long, VSA |