PIET ROOS skryf: Ek en Marieta was pas getroud toe die opstand in Mosambiek homself uitgewoed het. Die Portugese het opgepak en is terug Portugal en Madeira toe. Baie het net alles gelos en gesê: "Bom dia - Call it a day!"Ek en Solly van Staden is Komatiepoort toe gestuur. Daar was gerugte dat ons vlugtende Portugese by die grenspos gaan kry en groot stories

















