Soek iets in K'rant


Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

22.4.14

Fotodag 26: Reünie, 2014

Piet Pille was daar en Jacques Bosch, Hannes de Wet, Carla, Harald, Herman, Hans, Gert van Tonder, Koos Botha en Frikkie, Jakkie en Marie, Joe, Alita, Piet Ebersöhn, Somarie, Foeta, De Wet, Raymond, Carénè en nog 'n klomp ander.

Die geleentheid was  vanjaar se saamtrek van oudwerknemers van Perskor en sy voorgangers op Sondag, 30 Maart 2014 by 'n restaurant in Wilgeheuwel, Johannesburg. 'n Vorige storie van Peet Simonis oor die byeenkoms is HIER.

Raymond Dicker
Die 16 foto's hieronder is geneem deur Raymond Dicker. Dankie, Raymond vir 'n pragversameling.

Hy het laat weet: as iemand hoë resolusiefoto's wil bestel, sal ek dit teen R100 elk kan epos . My bankbesonderhede is: RM Dicker, FNB Kremetart, 252545, rekeningnr. 62212908612. Gebruik as verwysing "Reunie" en die fotonommer.

Dit is ook moontlik om die foto's en enige ander foto in K'rant af te laai deur op jou muis te "regsklik" en dan op "Save Image As" te klik.  Kies die lêer waarin jy dit wil berg, gee die foto 'n naam en druk "enter".

1. Frans en Elsie Lourens saam met Herman Snyman, Harald Pakendorf en Hans Lombard.

2. Romano en Carla van der Spuy, Alita Steenkamp en De Wet Potgieter.

3. Joe van Buuren en Romano van der Spuy.

4. Hannes en René de Wet.

5. Piet Roos en Jacques Bosch.

6. Esther Simonis, Pieter en Somarie Grey.

7. Gert en Susan van Rooyen en Aletta Pakendorf.

8. Frikkie van der Walt en Koos Botha.

9. Frans Lourens, Dries Sonnekus, Willem Allen.

10. Chris en Toy van Biljon.

11. Maryna Lombaard, Dirk Benadé (agter), Johann Pieterse (voor) en Alwyn Strydom.


12. André Scheepers, Berna Kriel en Frikkie van der Walt.

13. Jakkie Groenewald, Marie Reinecke-Lindeque en Mervyn Frampton (agter).

14.  Eunice en Gert van Tonder en Jacques Bosch.

15. Raymond Dicker en Pieter Mulder

16. Foeta Krige en Carénè Boshoff.