tag:blogger.com,1999:blog-79215375133063578232024-03-05T09:48:02.317+02:00K'RANT’n Webjoernaal vir oud-werknemers van destyds se Perskorporasie van
Suid-Afrika en sy voorgangers.Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comBlogger1130125tag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-90081704435645509062024-02-22T09:05:00.002+02:002024-02-22T11:28:21.158+02:00Waar is Tom se rubriek?Tom BuysArica van der Westhuizen skryf: Ek
is besig met navorsing oor my oorlede pa, Tom Buys.Hy en Len Lindeque het
destyds ‘n "rubriek" saam hanteer, genaamd “Só is Hulle". Ek is nie seker of
dit in Die Vaderland of Perskorhaan
gepubliseer was nie. Ek is opsoek na daardie material -- my pa se
artikels en Len se sketse.
Weet iemand dalk waar ek dit kan kry, veral dieJapie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-89852196505567671822024-02-10T14:00:00.003+02:002024-02-10T14:06:15.992+02:00Lucia (Van den Bergh) Prinsloo oorledeLUCIA (VAN DEN BERGH) PRINSLOO, voormalige verslaggewer by Hoofstad is Dinsdag, 6 Februarie 2024, in die St George's-hospitaal, Port Elizabeth oorlede.Sy was 67. Sy ek haar tandartsman, Dappie, het in Jeffreysbaai gewoon.Lucia het meer as jaar terug 'n nieroorplanting gehad. Haar broer, Van Rooy van den Bergh, was die skenker. 'n Vorige berig oor Lucia is HIER. Lucia se Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-5550436186498858082024-01-11T09:06:00.002+02:002024-02-10T14:04:07.925+02:00‘Afrikaanse Alistair MacLean’ oorledePAUL C. VENTER skryf:
DIE skrywer Calvyn van Niekerk is op 8 Januarie 2024 aan nierversaking oorlede. Ons
innige simpatie met sy weduwee en familie. In sy laaste jare het Calvyn stil in Durban gewoon, die stad waar hy in die sewentigs as
tydskrifjoernalis sowel as skrywer van stringe avontuurboeke en ʼn horde fotoboekies vir
Republikeinse Pers gewerk het. Toe was hy die man na wie jonges soosJapie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-43019657424088582542023-12-19T16:56:00.002+02:002024-01-11T09:07:59.762+02:00Die Joodse KersboomHANLIE VORNBERG skryf: Nou, terwyl ek die storie skryf, besef ek eers hoe besonder aktueel die tema op die
oomblik is met al die probleme daar is Israel. Soos bekend, was daar 'n tyd hier in Europa waar mense van Joodse afkoms harde
bene gekou het. Trouens, deur 'n Semitiese familielid êrens in die geslagregister te
hê, kon die doodvonnis beteken.Na die Tweede Wêreldoorlog het die JodeJapie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-20397687900048330982023-12-12T14:55:00.002+02:002024-01-11T09:09:20.499+02:00Toetsrugby op sy beste en regte sneeu in ParysKARIN PRETORIUS skryf: EEN Sondagmiddag in November 1968 verskyn daar ʼn kennisgewing op die bord in Londen
se Oversears Visitors’ Club (OVC) in Earls Court vir kaartjies na Parys vir die Springbokke
se tweede rugbytoets teen die Franse. My oë rek wyd en vir ʼn oomblik vergeet ek skoon van
Ma se skaapboud en gebakte aartappels tuis in Pretoria. Want ná sewe maande in Londen vir
werk by die SA Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-86841359664889022822023-11-07T22:20:00.007+02:002023-11-07T22:24:36.357+02:00Bernie, die kraaiHANLIE VORNBERG skryf: HULLE het oornag hier by ons in Wenen aangekom. Die groot swart kraaie. Met die koms van die herfs, is hulle elke jaar dié tyd, terug. Hulle kom al die pad uit Rusland om hier te oorwinter. Vanmôre het ek hulle hoor krys en gesien hoe die tamaai voëls heen en weer oor die huis vlieg.Daar is 'n Oostenrykse boerewysheid wat sê dat wanneer die kraaie kom, dit tyd is om jou Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-54032417970737047122023-09-27T13:42:00.001+02:002023-09-27T13:43:25.737+02:00 Treinry en ʼn nuwe rubriekHANLIE VORNBERG skryf: TOE ek ʼn kind was, was treinry vir my een van die lekkerste dinge wat daar was. Dit was ʼn kosbare ondervinding. Hoe anders was die treine van daardie tyd nie!Ons het jaarliks tydens die wintervakansie in Junie, met die trein vir my oupa in George gaan kuier.Dit was ʼn belewenis. Die lawaai van die stoomtrein, die roet in jou oog, die stank van die steenkool en die Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-16637564606513091652023-08-31T11:51:00.002+02:002023-08-31T16:17:54.772+02:00Bier en mossels is 'n gevaarlike resepHANLIE VORNBERG skryf: IN 1858 was daar reeds agt verskillende koerant publikasies in die Kaap. Koerante is graag in klubs en in openbare plekke gelees en een koerant het dikwels deur baie hande gegaan. Ook die dames het reeds hulle eie blad gehad, die sogenaamde,„Lady ́s Companion.“Aangesien advertensies altyd die lewensbloed van die pers was, was daar ook in die ou Kaap geen tekort Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-23757146732953752592023-08-22T14:55:00.001+02:002023-08-22T14:55:59.304+02:00‘Skieriteit’ – van die ‘High Noons’ tot by Zebulon PIET EBERSÖHN skryf:
WIE onthou nog die duur stelsel vir toegangsbeheer wat Perskor in
die laat jare sewentig by Aucklandpark laat aanbring het? Ons het almal kaarte met ons foto’s op gekry wat ons by die deur
moes toon. Ek dink die stelsel het iets soos twee weke gehou, toe breek die
masjien om nooit herstel te word nie. Toe ek nou die dag hier rond krap, kom ek af op ʼn vleiende Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-10983452101591555132023-08-17T16:18:00.012+02:002023-08-17T16:22:43.027+02:00Wie is Ben Blindekoei?Len LindequeJOHAN GREYBE skryf: Ek's gebore in ‘53. Was op skool in Sentraal, Bloemfontein van '67 tot '71. Self bietjie 'n komiek-tekentalent gehad en bewonderaar van Len Lindeque se weeklikse Rapport-bydraes. Toe Sentraal sy eie skoolkoerant begin het, is daar vir bydraes gevra. Ek teken toe iets in Len se grappige styl en plaas dit naamloos op die redakteur se lessenaar. Gedurende Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-21731411895027332152023-08-08T15:16:00.005+02:002023-08-08T15:33:52.246+02:00Piet Ebersöhn se Mariëtte oorledeMARIËTTE EBERSÖHN, vrou van K'rant se nuusredakteur, Piet Ebersöhn, is Maandag, 7 Augustus 2023, oorlede. Sy het in Junie 68 geword. Vrydag voordag is Mariëtte met 'n asemnood in die
hospitaal opgeneem, maar het dermate herstel dat sy laatmiddag ontslaan
is. Maandag was daar 'n terugslag. Voordat sy in die hospitaal opgeneem kon word, is sy oorlede.Piet en Mariëtte het Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-79598395494776147062023-08-02T21:10:00.053+02:002023-08-02T21:26:55.541+02:00Perskor bring July-geluk!KARIN PRETORIUS skryf:
MET geen kennis van perdewedrenne of weddenskappe nie, het ek jou so wrintiewaar twee keer in die jare
sewentig vanweë my werksituasie by Perskor op wenperde by die July verwed – en gewen. Nou nie so dat ek
my trommeltjie eers kon opvul nie, maar dit het tog vir baie opwinding gesorg. Eerstens was dit in 1970 by die vroueblad van Die Transvaler en daarna in 1979 as Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-79454243241429687472023-07-06T16:27:00.003+02:002023-07-06T16:30:58.975+02:00 Paul, die rugbyheld – ʼn onthou van Paul C. VenterPAUL C. VENTER skryf: LANK, lank gelede, toe Afrikaanse Pers nog in Johannesburg gestaan het, naby waar Milpark Holiday Inn later sy staan kom maak het, het drie snotkoppies by Die Vaderland begin werk: Ek en Ferdinand Hand as verslaggewertjies en Ferdie se broer Reinhardt onder by die drukkery.Die Hande – Hands? Ek weet nou nog nie waai een nie – was twee goedgemanierde plattelanders van die Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-86978606934689790572023-07-03T12:25:00.007+02:002023-07-06T16:29:58.582+02:00Die slang in die brandewynHANLIE VORNBERG skryf: WAT vir my hierdie storie besonders interessant maak, is die feit dat ʼn voorvader van my hier ʼn rol gespeel het. My ouma was ʼn Kirsten uit Darling en oor dié betrokke familie bestaan heelwat geskrifte uit die ou Kaap. Johann Friedrich Kirsten, was in diens van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie en het voor 1740 uit Duitsland in die Kaap aangekom.Hy was een van Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-40479555824313314572023-06-25T14:38:00.003+02:002023-07-06T16:28:13.028+02:00 Die drie Venter-skrywers van Republikeinse Pers<!--[if gte mso 9]>
Normal
0
false
false
false
EN-US
X-NONE
X-NONE
MicrosoftInternetExplorer4
<![endif]--><!--[if gte mso 9]>
Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-44021011388907052362023-06-15T15:25:00.002+02:002023-06-24T13:36:24.959+02:00Op papier kan ʼn mens dit mos herontdekPEET VAN STADEN skryf:
GOED, miljoene bome het oorleef nadat die nuusbedryf sy papiergebruik ingekort het. Maar
hy is daarom nog armer, want vir ons in die kermkoor het woorde op die skerm eenvoudig nie
die trefkrag van woorde op papier nie. Jy kan hulle verklein of vergroot en in ʼn ander
lettersoort weergee, maar nie skeef draai of ligkant toe skuif of besnuif nie. Veral nie só
bedink en Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-64085994634170379132023-06-08T15:09:00.003+02:002023-06-15T15:26:05.307+02:00Grafika van ʼn leuen en ʼn flenter hand<!--[if gte mso 9]>
Normal
0
false
false
false
EN-US
X-NONE
X-NONE
MicrosoftInternetExplorer4
<![endif]--><!--[if gte mso 9]>
Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-4439383855815868502023-05-16T11:00:00.005+02:002023-06-10T08:43:25.725+02:00MakassieHANLIE VORNBERG skryf: TOE ek destyds, twee-weekliks vir Rooi Rose my rubriek, Doodluiters, geskryf het,
het Martie Snyman my ʼn vrye hand gegee en kon ek meestal self kies waaroor ek wou
berig. Net soms het sy van haar kant af ʼn voorstel vir ʼn moontlike tema gemaak. Op ʼn dag het sy my na haar kantoor toe geroep en gesê: “Jy kom mos van die Kaap
af, so skryf vir ons volgende keer iets oorJapie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-56377980371365374702023-05-07T15:38:00.002+02:002023-05-07T15:39:28.010+02:00Per viswa en tussen koolkoppe gaan die reis verder KARIN PRETORIUS skryf verder:
SO land ons die volgende dag in Florence en neem afskeid van Francesco.
Ons was skielik op ons eie. Die Boek se staproete vir vier dae in die stad is
oopgevou en die heel eerste besoek is by die Akademie-gallery, neffens die
Arnorivier – en ons bevind ons aan die voete van die majestueuse
Dawidbeeld van Michelangelo. En so het ons ryloopdae vir ses maande Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-85558688218774664302023-05-03T09:00:00.002+02:002023-05-03T11:04:33.908+02:00Ma ryloop toe ‘wonderlik’ saam KARIN PRETORIUS vertel verder: RYLOOPSUKSES kan grootliks aan ʼn paar dinge toegeskryf word: ʼn goeie
verstandhouding tussen twee vriendinne, dieselfde belange, asook goeie organisasie. Daar was ook ʼn paar ononderhandelbare reëls, soos om nooit van mekaar te
skei nie al was daar moontlike wrywing; om net met ʼn enkel mansbestuurder
in ʼn motor te klim en daarom was die Fiat 600 – toe baie gewildJapie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-34298880557656793532023-05-01T16:18:00.001+02:002023-05-03T10:57:39.935+02:0015 000 myl deur 15 lande – duim vir duim KARIN PRETORIUS skryf:
HIERDIE ryloopstorie van jare gelede, het my nie net laat sif deur die blaaie
van my geheue nie, maar ook deur die blaaie van my stowwerige albums op
my boekrak – en daar was baie stof tot nadenke! Ryloop in Europa in 1969, was nie ʼn gevaarlike onderneming nie.
Versigtigheid was steeds die wagwoord, veral vir twee meisies, maar
misdaad was nie in die algemeen ter Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-9164019624271671002023-04-22T13:40:00.011+02:002023-05-03T10:56:11.120+02:00Elisabeth van Oostenryk in KorfuHANLIE VORNBERG skryf: Nadat ek Piet Ebersöhn se twee interessante berigte oor sy nuwe blyplek,
Korfu, gelees het, het ek skeilik onthou dat daar 'n interessante verbinding
bestaan tussen Korfu en Oostenryk.
Dit is die paleis Achilleion, sewe kilometer suid van die stad
Korfu. Elisabeth,die Keiserin van Oostenryk en Hongarye, het dit in die jare
1890 tot 1892, vir haar laat bou.
Keiserin Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-45421312596967630302023-04-18T11:43:00.010+02:002023-05-07T15:41:49.439+02:00‘Zijn naam is Kleijn, zijn daden bennen groot’Lang Gerhard KleijnHOPELIK sal die Nederlandse liriekskrywer van “De zilverenvloot” bostaande stukkie vryheid met
sy woordkuns vergun as ons na Gerhard Kleijn verwys. HARALD PAKENDORF, ’n gewese redakteur van Oggendblad skryf:
Gerhard Kleijn is ʼn voorbeeld van iemand wie se naam nie by hom gepas het nie. Nie in statuur
nie, maar ook nie as verslaggewer nie. Hy het sy leerjongenskap by Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-34148671429182611132023-04-15T10:51:00.005+02:002023-04-15T10:51:40.599+02:00Gerhard Kleijn oorledeGerhard Kleijn
GERT VAN ROOYEN laat weet dat Gerhard Kleijn gister oorlede is.
Geen nadere besonderhede is bekend nie, maar K’rant sal laat weet sodra dit meer te wete kom. (Gerhard het sy loopbaan as koerantman by die Klerksdorp Rekord begin, was later aan Oggendblad en Die Kouter verbonde, eh hy en vrou, Angie, het die afgelope klomp jare ‘n baie suksesvolle gemeenskapstydskrif, Die Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-7921537513306357823.post-87153538115133973162023-04-03T09:51:00.003+02:002023-04-04T10:24:46.060+02:00Charl Thom oorlede
Charl Thom, voormalige assistent-tot-die-readakteur van Die Vaderland is op 14 Maart 2023 oorlede. In 'n stadium was hy ook taalversorger van K'rant.Onderstaande het op 23 Maart in Weslander verskyn. Nog oor Charl is HIER.Japie Boschhttp://www.blogger.com/profile/07202739736773487450noreply@blogger.com