BUKS PIETERSEN het laat weet: Kittie Vermaak, voormalige vroue-redaktrise van Die Vaderland, is Saterdagaand (25 Augustus 2012) oorlede in die aftree-oord op Sasolburg waar sy die afgelope aantal maande gewoon het ná 'n beroerte-aanval.
Die begrafnis vind Donderdag plaas uit NG Kerk Vergesig in Putneyweg, Brixton, Johannesburg. Die tyd en ander besonderhede is nog nie bekend nie.