K'RANT span van vandag af uit om sy redakteurs en bydraers ‘n ruskans tot 6 Januarie 2014 te gee.Baie dankie vir die lekkerlees-stories van die afgelope jaar. Buiten die herinneringe wat herroep is, is ou vriendskappe ook hervat.
K’rant het ongelukkig vanjaar ‘n groot verlies gehad met die afsterwe










