MARISSA GREEFF skryf: André le Roux was my voorganger in die Perskorburokantoor in Windhoek en ek het hom in 1979, ná nege maande van snot-en-tranestories by Rapport, as buroverteenwoordiger daar opgevolg.Ek het op ‘n Saterdagaand (die laaste Saterdag van Maart) by Rapport klaargemaak en was Maandag in die vliegtuig op pad Windhoek toe, my





















