DIE NATALLER het 'n ware "terroris" in sy midde! Maar gelukkig 'n "bekeerde" een. Sy naam is Bruno Mtolo (links), gewese hoof van die tegniese komitee van die African National Congress. Sy naam was gedurende die opspraakwekkende Rivonia-verhoor landwyd bekend as mnr X. ![]() |
| November 1971 |
Gelukkig het Bruno tot "bekering" gekom en vandag is hy 'n ware staatmaker as teemaker en donkerkamer-assistent. -- Perskorhaan, November 1971.
Daar is heelwat inligting oor Mtolo op die internet. Lees destydse hofgetuienis van Mtolo HIER.
Onderstaande is 'n uittreksel uit Eleanor Sisulu se boek Walter and Albertine Sisulu, in Our Lifetime.

