Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

1.4.15

Foto's: reünie, 2015

PEET SIMONIS het foto's by die Perskor-reünie, 2015 geneem, maar ongelukkig die meeste daarvan verloor. Hier is 'n klompie wat oorgebly het.

PIET ROOS het die volgende laat weet: Dankie vir die reünie! Baie dankie vir almal wat betrokke was by die reëlings. Die gesels was lekker, die kos lekkerder en die wyn die lekkerste.

Lees gister se berig oor die reünie HIER.

Hans Lombard, Harald Pakendorf, Pieter Mulder, Hermie Hendriks en Theuns Eloff.
Peet Simonis sê geluk namens K’rantlesers.
Hanlie en Dries Sonnekus, Elma Potgieter, Piet en Suzaan Roos.
Esther Somonis, Rina en Herman le Roux.
Skerpskutters Peet Simonis en Wessel Oosthuizen kry mekaar onder skoot. Foto: Piet Roos.

Hermie se dogter, Hermien, wat hom 
in sy oudag oppas, het saamgekom.