Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

24.4.17

Ken iemand hom?

GERHARD BURGER skryf uit Brisbane waar hy by sy dogter, Adele, kuier: Ek vermoed die ou het saam met ons gewerk of was saam met my op skool.

Maar hy het geen teken getoon dat hy my ken nie. Toe neem Adele maar 'n foto, ingeval een van julle hom herken.

Dalk is hy nog familie ook.

Maar ek weet dis nie die Jim Reeves van Witbank nie; anders sou hy my geken het.

(Dalk Jan van Riebeeck se oupa? – Red.)

Gerhard Burger is die ou regs.