Perskor-reünie op 24 Maart 2019 in Johannesburg. Besonderhede HIER.
Soek iets? Tik 'n woord(e) hieronder en kry al die berigte waarin dié woord(e) voorkom.

31.5.16

Neil Steyn oorlede

Nog `n Perslegende, NEIL STEYN, is Maandagmiddag oorlede.

Neil was sportredakteur van Hoofstad en later van Transvaler. Hy het as assistent-redakteur van albei koerante gedien. -- Piet Ebersöhn.

(Foto sowat 40 jaar gelede geneem. -- Red.)