(Skuif na ...)
HOOFBLAD
Omtrent ons
Geskiedenis
Redaksie
In Memoriam
▼
14.5.25
REÜNIE 2025: GEBORG DEUR DAGBREEKTRUST
›
Dis weer tyd vir lekker kuier by ons volgende reünie van oudwerknemers van Perskor en sy voorgangers (dis nou APB, Dagbreekpers, Voortrekker...
12.5.25
Op soek na Hermie Hendriks se dogter, Hermien, i.v.m. boeke
›
Hermie Hendriks PIETER HAASBROEK skryf: My voltydse werk is om ou storieboeke van FA Venter, Gerrie Radlof, Braam le Roux en vele ander w...
19.12.24
Zoom-skakel vir Willem Allen se diens
›
GLAZELLE POHL skryf: Hier is die Zoom-besonderhede vir 19 Desember 2024 om 10:30. Meeting id 5399657696 Passcode 1234 Of as jy ʼn Zoom app ...
14.12.24
Willem Allen oorlede
›
WILLEM ALLEN se dogter Glazelle Pohl laat weet dat hy vanoggend (13 Desember 2025) op 86 oorlede is ná ‘n stryd teen kanker. Hy was die afg...
3.12.24
Koerante waai soms die vergetelheid in
›
PEET VAN STADEN skryf: Shoe Lane was wel die straatadres, maar dit is of was g’n laan nie, allermins ‘n straat. Dit was eintlik maar die i...
26.11.24
Die Transvaler se fotograwe was ysters
›
KOBUS BOTMA stuur ʼn knipsel uit Die Transvaler van 14 Maart 1978. Dit lui: DIE TRANSVALER se fotograwe het nie minder as drie van die prys...
14.11.24
Willem het ʼn lang pad met diep spore by Perskor gestap
›
WILLEM ALLEN skryf: K'rant het gevra dat ek my tyd by Perskor moet beskryf. Hier is ʼn kort weergawe van hoe dinge verloop het. Ek begin...
24.10.24
Binnepret terwyl Jan koets vir die Coetzees
›
PIET EBERSÖHN skryf: EK wil allermins beweer dat Jan van Vuuren die feite oor sy potjie met die Coetzees verdraai, maar verbeel my tog dat ...
14.10.24
Kuier in boekwinkel red Jan van slae
›
JAN VAN VUUREN skryf: DIE koop van sportboeke was – en is – nog altyd een van die groot passies in my lewe. So te so dat my kleindogter nou...
10.10.24
Wat is die storie agter dié foto?
›
KOBUS BOTMA skryf: EK was ʼn fotograaf by Die Transvaler in die jare '76 tot '78, in die ou Perskorgebou in Doornfontein. Iewers in ...
25.9.24
My dwaling met Wonder Woman
›
PIETER ROOTMAN skryf: IN die bietjie meer as twee jaar wat ek by die middagkoerant, Hoofstad, gewerk het, het dit letterlik krioel van die ...
19.9.24
Met ʼn pak Vaderlande op my rug – 47 jaar gelede
›
HEINRICH SCHULZE skryf: BELOFTES maak skuld. Karin Pretorius het my reeds knap ná die Covid-19-pandemie aangepor/aangespreek om iets oor ...
14.9.24
Oudredakteur van Tempo oorlede
›
JOE VAN BUUREN skryf: ALWYN STRYDOM , destyds lid van Die Transvaler se redaksie, is Woensdag 11 September, op Willowmore in die Oos-Kaap d...
9.9.24
Die Transvaler gedigitaliseer
›
11 November 1974 Is jy ‘n voormalige verslaggewer van Die Transvaler wat al gewens het jy kan weer jou berigte van destyds lees. Dis nou moo...
13.8.24
Essie: "Daar was nooit nukke of buie of ego nie"
›
P EET VAN STADEN skryf: LAG was maklik … of Essie Esterhuizen in die kantoor, die persbank of op die hoë stoeltjie langsaan in Vegkop was. ...
7.8.24
Vermaarde krieketskrywer oorlede
›
PHILIP DEETLEFS laat weet dat Johan (Essie) Esterhuizen , vermaarde krieketskrywer van Hoofstad, Die Transvaler, The Citizen en Rapport, v...
2.8.24
GPS kelder langpad-sending
›
KARIN PRETORIUS skryf: DIS nou ‘n verrassing om te hoor dat my bywoning uit die Kaap van die Perskor-reünie op 19 Mei 2024 in Johannesburg ...
12.7.24
Uitweg uit Unisa-doodloopstraat
›
KARIN PRETORIUS skryf: EK skryf met betrekking tot Andries Burger se navraag op K’rant en die redakteur se opmerking. Ek het die voorreg ge...
3.7.24
Hulp met berigte oor adv. As Burger gevra
›
ANDRIES BURGER , seun van advokaat As Burger skryf: my pa is dié week oorlede. Hy sou volgende maand 85 gewees het. Ek probeer ou koerantb...
27.6.24
Rapport maak wéér (vir oulaas) opslae
›
‘n Aankondiging is vroeër vandeesmaand met groot verbasing bekend gemaak dat onder meer Rapport gaan sluit. Net so was dit in 1970 ‘...
7.5.24
Leefbaarder wêreld: net met ʼn glimlag, Pappie!
›
PEET VAN STADEN skryf: Vir my was hy die een wat altyd geglimlag het. Nooit nukkerig nie, nooit dikmond nie. Gegewe my herinneringe aan die...
6.5.24
Groot Dirk was enig in sy soort
›
JAN VAN VUUREN skryf: Dirk Benadé, perderedakteur van Die Transvaler in die 1970's en 1980's, is Vrydagaand, 3 Mei 2024, oorlede. H...
22.4.24
REÜNIE, 2024: GEBORG DEUR DAGBREEKTRUST
›
Dis weer tyd vir lekker kuier by ons volgende reünie van oudwerknemers van Perskor en sy voorgangers (dis nou APB, Dagbreekpers, Voortre...
21.4.24
Koerantman Frikke leer TV ‘n ding of twee
›
PEET VAN STADEN skryf: FRIKKIE VAN DER WALT , eens onder meer nagredakteur van Die Transvaler, is Maandag, 8 April ná ʼn tweede ernstige sie...
18.4.24
Elise herstel na ernstige terugslag
›
PEET VAN STADEN skryf: ELISE VAN STADEN herstel tuis in Randburg ná ‘n ernstige terugslag. Die voormalige vroueredaktrise van Die Vaderlan...
11.4.24
Koos Doep se kronkelpad* koerante toe
›
PEET VAN STADEN SKRYF : DIE joernalistiek skep maar met ’n growwe sif uit die ervarings wat hy aanbied: altyd laat hy gedenkwaardige geleen...
22.2.24
Waar is Tom se rubriek?
›
Tom Buys Arica van der Westhuizen skryf: Ek is besig met navorsing oor my oorlede pa, Tom Buys. Hy en Len Lindeque het destyds ‘n "r...
10.2.24
Lucia (Van den Bergh) Prinsloo oorlede
›
LUCIA (VAN DEN BERGH) PRINSLOO , voormalige verslaggewer by Hoofstad is Dinsdag, 6 Februarie 2024, in die St George's-hospitaal, Port E...
11.1.24
‘Afrikaanse Alistair MacLean’ oorlede
›
PAUL C. VENTER skryf: DIE skrywer Calvyn van Niekerk is op 8 Januarie 2024 aan nierversaking oorlede. Ons innige simpatie met sy weduwee en...
19.12.23
Die Joodse Kersboom
›
HANLIE VORNBERG skryf: Nou, terwyl ek die storie skryf, besef ek eers hoe besonder aktueel die tema op die oomblik is met al die probleme ...
12.12.23
Toetsrugby op sy beste en regte sneeu in Parys
›
KARIN PRETORIUS skryf: EEN Sondagmiddag in November 1968 verskyn daar ʼn kennisgewing op die bord in Londen se Oversears Visitors’ Club (OVC...
7.11.23
Bernie, die kraai
›
HANLIE VORNBERG skryf: HULLE het oornag hier by ons in Wenen aangekom. Die groot swart kraaie. Met die koms van die herfs, is hulle elke ja...
27.9.23
Treinry en ʼn nuwe rubriek
›
HANLIE VORNBERG skryf: TOE ek ʼn kind was, was treinry vir my een van die lekkerste dinge wat daar was. Dit was ʼn kosbare ondervinding. Hoe ...
31.8.23
Bier en mossels is 'n gevaarlike resep
›
HANLIE VORNBERG skryf: IN 1858 was daar reeds agt verskillende koerant publikasies in die Kaap. Koerante is graag in klubs en in openbare ...
22.8.23
‘Skieriteit’ – van die ‘High Noons’ tot by Zebulon
›
PIET EBERSÖHN skryf: WIE onthou nog die duur stelsel vir toegangsbeheer wat Perskor in die laat jare sewentig by Aucklandpark laat aanbring...
17.8.23
Wie is Ben Blindekoei?
›
Len Lindeque JOHAN GREYBE skryf: Ek's gebore in ‘53. Was op skool in Sentraal, Bloemfontein van '67 tot '71. Self bietjie ...
8.8.23
Piet Ebersöhn se Mariëtte oorlede
›
MARIËTTE EBERSÖHN , vrou van K'rant se nuusredakteur, Piet Ebersöhn, is Maandag, 7 Augustus 2023, oorlede. Sy het in Junie 68 geword. ...
2.8.23
Perskor bring July-geluk!
›
KARIN PRETORIUS skryf: MET geen kennis van perdewedrenne of weddenskappe nie, het ek jou so wrintiewaar twee keer in die jare sewentig vanw...
6.7.23
Paul, die rugbyheld – ʼn onthou van Paul C. Venter
›
PAUL C. VENTER skryf: LANK, lank gelede, toe Afrikaanse Pers nog in Johannesburg gestaan het, naby waar Milpark Holiday Inn later sy staan ...
3.7.23
Die slang in die brandewyn
›
HANLIE VORNBERG skryf: WAT vir my hierdie storie besonders interessant maak, is die feit dat ʼn voorvader van my hier ʼn rol gespeel het. My...
25.6.23
Die drie Venter-skrywers van Republikeinse Pers
›
KAREN PRETORIUS skryf: Daar was in die jare sewentig nie een nie, ook nie twee nie maar DRIE befaamde Venter-skrywers by Republikeinse Pers...
15.6.23
Op papier kan ʼn mens dit mos herontdek
›
PEET VAN STADEN skryf: GOED, miljoene bome het oorleef nadat die nuusbedryf sy papiergebruik ingekort het. Maar hy is daarom nog armer, wan...
8.6.23
Grafika van ʼn leuen en ʼn flenter hand
›
PEET VAN STADEN skryf: GERRIE COETZEE se dood in Januarie is seker maar hoekom ek opnuut gewonder het oor die ding. Soos oor al die ander i...
16.5.23
Makassie
›
HANLIE VORNBERG skryf: TOE ek destyds, twee-weekliks vir Rooi Rose my rubriek, Doodluiters, geskryf het, het Martie Snyman my ʼn vrye hand ...
7.5.23
Per viswa en tussen koolkoppe gaan die reis verder
›
KARIN PRETORIUS skryf verder: SO land ons die volgende dag in Florence en neem afskeid van Francesco. Ons was skielik op ons eie. Die Boek...
3.5.23
Ma ryloop toe ‘wonderlik’ saam
›
KARIN PRETORIUS vertel verder: RYLOOPSUKSES kan grootliks aan ʼn paar dinge toegeskryf word: ʼn goeie verstandhouding tussen twee vriendinne,...
1.5.23
15 000 myl deur 15 lande – duim vir duim
›
KARIN PRETORIUS skryf: HIERDIE ryloopstorie van jare gelede, het my nie net laat sif deur die blaaie van my geheue nie, maar ook deur die b...
22.4.23
Elisabeth van Oostenryk in Korfu
›
HANLIE VORNBERG skryf: Nadat ek Piet Ebersöhn se twee int eressante berigte oor sy nuwe blyplek, Korfu, gelees het, het ek skeilik onthou d...
18.4.23
‘Zijn naam is Kleijn, zijn daden bennen groot’
›
Lang Gerhard Kleijn HOPELIK sal die Nederlandse liriekskrywer van “De zilverenvloot” bostaande stukkie vryheid met sy woordkuns vergun as on...
15.4.23
Gerhard Kleijn oorlede
›
Gerhard Kleijn GERT VAN ROOYEN laat weet dat Gerhard Kleijn gister oorlede is. Geen nadere besonderhede is bekend nie, maar K’rant sal laa...
3.4.23
Charl Thom oorlede
›
Charl Thom, voormalige assistent-tot-die-readakteur van Die Vaderland is op 14 Maart 2023 oorlede. In 'n stadium was hy ook taalversorg...
1.4.23
Reünie 2023: Geborg deur Dagbreektrust
›
DIS weer tyd vir lekker kuier by ons volgende reünie van oudwerknemers van Perskor en sy voorgangers (dis nou APB, Dagbreekpers, Voortrekke...
›
Tuis
Bekyk webweergawe