(Skuif na ...)
HOOFBLAD
Omtrent ons
Geskiedenis
Redaksie
In Memoriam
▼
26.6.20
Hermie Hendriks op 95 oorlede
Hermie Hendriks
se dogter
,
Hermien, het laat weet dat haar pa op 25 Junie 2020 in die Florakliniek in Johannesburg oorlede is.
H
y het op 9 Junie 95 geword en is vroeër vandeesmaand in die kliniek opgeneem nadat hy geval het.
Oom Hermie was ‘n ware Perskor-legende. Ons sal met graagte ‘n paar huldeblyke van oudkollegas oor hom ontvang.
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe