(Skuif na ...)
HOOFBLAD
Omtrent ons
Geskiedenis
Redaksie
In Memoriam
▼
12.2.19
Fotograaf Dougie Lee oorlede
DOUGIE LEE
, die bekende fotograaf wat destyds onder meer by The Citizen en Rapport gewerk het, is Sondag in Bela-Bela (Warmbad) oorlede. Hy het saam met sy vrou, Rona, daar gewoon. Ons het nog geen nadere besonderhede nie.
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe