(Skuif na ...)
HOOFBLAD
Omtrent ons
Geskiedenis
Redaksie
In Memoriam
▼
11.5.16
Danie Malan oorlede
DANIE MALAN
, oudkollega van Die Transvaler, is vroeër vandeesmaand in sy slaap aan ‘n hartaanval oorlede.
Hy was die eksman van Lala Wahl.
Danie was 'n saggeaarde gentleman. Hy het hard gespeel en hard gewerk en was bemind onder sy kollegas.
‹
›
Tuis
Bekyk webweergawe