14.10.14

Gedenkdiens vir Nardus

MARINA NEL (Nardus Nel se weduwee) skryf: 'n Gedenkdiens word Saterdag 18 Oktober vir Nardus Nel gehou om 11:00 by die NG Kerk Aasvoƫlkop, Hockeylaan, Northcliff. Boodskappe kan aan haar gestuur word by marina.nel@gmail.com.